Hemelkinders ding mee in Rosestad

Press Date: 

Thursday, 8 October, 2015

Bloemfontein sit aanstaande maand sy beste voetjie voor as hy vir die eerste keer gasheer speel vir die derde Wêreld-atletiekkampioenskap van die Internasionale Atletiekvereniging vir Persone met Downsindroom (IAADS), asook die eerste Wêreld-tafeltenniskampioenskap van die Internasionale Tafeltennisvereniging vir mense met Downsindroom (ITTADS).

Volgens Vogel moet elke deelnemer aan die wêreldkampioenskap, soos met enige ander internasionale sportsoort, kwalifiseer volgens spesifieke tye en word daar streng by die reëls van die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies gehou. Die eerste gekombineerde spele, die Trisomie Spele, vind Julie aanstaande jaar van 15 tot 22 Julie in Florence, Italië, plaas.  

Lees hier die volledige storie.

Berig deur Maricelle Botha (Bloemfontein Courant)

Files: